Claire Foy

Claire Foy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claire Elizabeth Foy
Geboorte 16 April 1984 (1984-04-16)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claire Foy (gebore 16 April 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Season of the Witch (2011), Vampire Academy (2014), en Breathe (2017), en in die televisiereeks The Crown (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy